Staffel 19 • Episode 150
Episode 150
← Zurück zur Staffel 19
2023-12-29
★ 0.0
Die nuus oor 'n pasiënt versprei soos 'n wilde brand deur Binneland en Karen se verrassing loop nie soos sy beplan het nie. Conrad se vermoede oor 'n moontlike misdaad groei.
Gaststars
Erik Holm
Gerald Steyn
Odelle de Wet
Antoinette Modise
Francois Lensley
Robert Hobbs