Staffel 15 • Episode 65
Episode 65
← Zurück zur Staffel 15
2019-09-06
★ 0.0
Die Ferreiras het 'n rede om breed te glimlag, terwyl Louis sien hoe At uitval teen 'n man. Hugo moet die resultate van 'n bloedtoets bespreek, terwyl Annelize bekommerd is oor die skadu van Rian Malherbe. Kaptein Botha waarsku At om sy neus uit sy sake te hou, en 'n dokter sit sy voet in die deur.
Gaststars
Kobus Rossouw Jnr
Daniah De Villiers
Deon Coetzee
Kim Syster