Staffel 10 • Episode 124
Episode 124
← Zurück zur Staffel 10
2014-09-18
★ 0.0
Die sosiale netwerke is weer eens in opswem oor 'n dokter se gedrag en Margot worstel om van die dokter in kwestie te kom. Tertius besluit dat dit nou tyd is vir die Jonkers om oor die aankoop van 'n huis te begin dink en die Malherbe se toepassing word met Peet bespreek.
Gaststars
Ramey Short
Bromilda van Rensburg
Amalia Uys